David MacMillan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sir David William Cross MacMillan FRS FRSE (gebore 16 Maart 1968[2]) is 'n Skotse[1][3][4][5][6][7] chemikus en die James S. McDonnell Distinguished University Professor of Chemistry by Princeton-universiteit, waar hy ook die voorsitter van die Departement Chemie was van 2010 tot 2015.[8][9] Hy het die 2021 Nobelprys vir Chemie met Benjamin List gedeel "vir die ontwikkeling van asimmetriese organokatalise".[10]
Kitsfeite Gebore, Burgerskap ...
David William Cross MacMillan | |
---|---|
FRS FRSE | |
David MacMillan | |
Gebore | (1968-04-16)16 April 1968 Bellshill,Skotland, Verenigde Koninkryk |
Burgerskap |
|
Opvoeding | Bellshill-akademie |
Alma mater |
|
Instellings |
|
Toekennings |
|
Proefskriftoesighouer | Larry E. Overman |
Proefskrif | Stereocontrolled formation of bicyclic tetrahydrofurans and Enantioselective total synthesis of eunicellin diterpenes (1996) |
Webwerf | chemlabs |
Sluit