Doctor Zhivago
From Wikipedia, the free encyclopedia
Doctor Zhivago (Russies: До́ктор Жива́го; Afrikaans: Dokter Zjiwago) is ’n epiese drama-romanse-oorlog-rolprent van 1965 wat deur David Lean geregisseer is en losweg op ’n roman van Boris Pasternak gegrond is. Dit was dekades lank gewild en is sedert 2010 die agtste mees winsgewende rolprent van alle tye in Amerika as inflasie in ag geneem word.[1]
- Hierdie artikel handel oor die rolprent. Vir die boek deur Boris Pasternak, sien Dokter Zjiwago.
Kitsfeite Doctor Zhivago, Regisseur ...
Doctor Zhivago | |
---|---|
Regisseur | David Lean |
Draaiboek | Boris Pasternak (roman) Robert Bolt (draaiboek) |
Met | Omar Sharif Geraldine Chaplin Julie Christie |
Musiek deur | Maurice Jarre |
Kinematografie | Freddie Young |
Redigeerder | Norman Savage |
Uitgereik | 1965 |
Speeltyd | 197 min |
Land | VSA |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
Sluit