Filozoa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Filozoa is 'n monofiletiese groep binne die Opisthokonta. Dit sluit in diere en hulle naaste eensellige familie (die organismes wat nader aan diere verwant is as aan swamme of Mesomycetozoa).[1]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subgroepe ...
Filozoa | |
---|---|
Agelas clathrodes, in die voorgrond. Twee korale in die agtergrond: Iciligorgia schrammi en Plexaurella nutans. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
(geen rang): | Unikonta |
(geen rang): | Obazoa |
(geen rang): | Opisthokonta |
(geen rang): | Holozoa |
(geen rang): | Filozoa Shalchian-Tabrizi et al., 2008 |
Subgroepe | |
|
Sluit
Dit groepe is tans toegewys aan die klade Filozoa:
- Groep Filasterea - onlangs geskep om die genera Ministeria en Capsaspora te huisves
- Groep Choanoflagellatea - gekraagde sweepdiertjies
- Koningkryk Animalia - behoorlike diere