Fort Beaufort
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fort Beaufort (Xhosa: iBhofolo), amptelik hernoem na KwaMaqoma in Maart 2023,[2] is een van die oudste dorpe aan die vroeëre Oosgrens in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp lê aan die voet van die Winterberg en op die oewer van die Katrivier.
Kitsfeite Fort Beaufort Bofolo, Land ...
Fort Beaufort Bofolo | |
---|---|
Die Martellotoring in Fort Beaufort | |
Koördinate: 32°47′S 26°38′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Raymond Mhlaba |
Stigting | 1840 |
Oppervlak | |
• Totaal | 82,81 km2 (31,97 vk. myl) |
Hoogte | 444 m (1 457 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 25 668 |
• Digtheid | 310/km2 (800/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 12.9% |
• Swart mense | 83.6% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 76.9% |
• Afrikaans | 15.4% |
• Engels | 4.7% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 5720 |
Poskode (posbusse) | 5720 |
Skakelkode | 046 |
Sluit