Frederik X van Denemarke
koning van Denemarke / From Wikipedia, the free encyclopedia
Frederik X (Frederik André Henrik Christian; gebore 26 Mei 1968) is sedert 2024 die koning van Denemarke. Hy is die oudste seun van koningin Margrethe II (1972-2024) en Henrik, die prinsgemaal.
Kitsfeite Periode, Voorganger ...
Frederik | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Frederik X as kroonprins van Denemarke in 2018 | |
Periode | 14 Januarie 2024 – hede |
Voorganger | Margrethe II |
Volle naam | Frederik André Henrik Christian |
Bynaam | Pingo[1] |
Huis | Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg |
Gebore | 26 Mei 1968 (1968-05-26) (55 jaar oud) , Kopenhagen |
Vrou | Mary Donaldson |
Kinders | Christian, Isabella, Vincent, Josephine |
Moeder | Margrethe II |
Vader | Henri de Laborde de Monpezat |
Diens | Deense weermag Deense vloot |
Jare | 1986 - 2024 |
Sluit
Koningin Frederik X se amptelike slagspreuk is: Verenig, toegewyd, vir die Koninkryk van Denemarke.