Hartley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hartley is 'n historiese dorp in Nieu-Suid-Wallis, Australië. Die dorp is binne die plaaslike regeringsgebied van Lithgow en is ongeveer 150 kilometer wes van Sydney geleë.[1] Dit is onder die westelike eskarp van die Blue Mountains geleë. Dit was eens op 'n tyd 'n administratiewe setel op die Great Western Highway, maar het sedertdien agteruit gegaan en is vervang deur dorpe wat langs die westelike spoorlyn geleë is. Met die 2006 in Australië, het Hartley 'n bevolking van 497 mense gehad.[2]
- Hierdie artikel handel oor die dorp in Australië. Vir die voormalige dorp in Zimbabwe, sien gerus Cheguta.
Kitsfeite Staat, Deelstaat ...
Hartley | |
---|---|
Die Rooms-Katolieke Kerk in Hartley | |
Koördinate: 33°33′0″S 150°11′0″O | |
Staat | Australië |
Deelstaat | Nieu-Suid-Wallis |
Stigting | 1837 |
Hoogte | 497 m (1 631 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 497 |
Tydsone | UTC+9:30 (ACST) |
• Somertyd | UTC+10:30 (ACDT) |
Sluit