Jakoeties
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jakoeties of Sacha is ’n Turkiese taal met sowat 450 000 sprekers in die Republiek van Sacha (Jakoetië) in Rusland.
Kitsfeite Jakoeties саха тыла saxa tıla, Amptelike status ...
Jakoeties саха тыла saxa tıla | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland | |
Gebied: | Jakoetië | |
Totale sprekers: | 450 000[1] | |
Taalfamilie: | Turkies Siberies-Turkies Noordelike Jakoeties | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | sah | |
ISO 639-3: | sah | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit