James Earl Jones
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
James Earl Jones (gebore 17 Januarie 1931) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), Coming to America (1988), The Hunt for Red October (1990), en Rogue One: A Star Wars Story (2016).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
James Earl Jones | |
Geboorte | 17 Januarie 1931 (1931-01-17) (93 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1[1] |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1948–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit