Jerzy Buzek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jerzy Karol Buzek (3 Julie 1940, Smilovici, tans Tsjeggië - ) is 'n Poolse politikus en huidige lid van die Europese Parlement. Hy was minister-president van Pole van 1997-2001 en president van die Europese Parlement van 14 Julie 2009 tot 17 Januarie 2012. [1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Jerzy Buzek | |
Jerzy Buzek | |
Minister-president van Pole | |
Ampstermyn 1997 – 2001 | |
Voorafgegaan deur | Włodzimierz Cimoszewicz |
---|---|
Opgevolg deur | Leszek Miller |
President van die Europese Parlement | |
Ampstermyn 14 Julie 2009 – 17 Januarie 2012 | |
Voorafgegaan deur | Hans-Gert Pöttering |
Opgevolg deur | Martin Schulz |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 3 Julie 1940 (1940-07-03) (83 jaar oud) Smilovici, Tsjeggo-Slowakye (onder Nazi-besetting) |
Politieke party | Solidarność |
Handtekening |
Sluit