KV63
From Wikipedia, the free encyclopedia
KV63 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Aanvanklik is geglo dit is 'n koninklike graf, maar nou word geglo dit was 'n stoorkamer vir die mummifiseringsproses.[1] Dit is in 2005 ontdek deur 'n span argeoloë onder dr. Otto Schaden.
Kitsfeite
KV63 | ||
Die grafkelder van onbekende mense | ||
Die gebied net bo KV63 in Maart 2005, 'n maand of twee ná die ontdekking daarvan. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 10 Maart 2005 (skag) 8 Februare 2006 (aangekondig) | |
Uitgrawings deur | Otto Schaden | |
Versiering | Onversier | |
Uitleg | Enkele L-vormige kamer | |
Sluit