Kazanse Kremlin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kazanse Kremlin (Russies: Казанский Кремль, Kazanski Kreml; Tataars: Казан кирмәне, Qazan kirmäne) is die belangrikste historiese vesting van Tatarstan. Dit is op bevel van Iwan die Verskriklike gebou op die ruïnes van vorige kasteel van die khans van Kazan. Dit is sedert 2000 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.
Kitsfeite Historiese en argitektoniese kompleks van die Kazanse Kremlin*, Unesco-wêrelderfenisterrein ...
Historiese en argitektoniese kompleks van die Kazanse Kremlin* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Spasskaja-toring van die Kazanse Kremlin. | |
Posisie van die Kazanse Kremlin in Rusland | |
Koördinate: 55°48′00″N 49°06′00″O | |
Lande | Rusland |
Tipe | Kultureel |
Kriteria | ii, iii, iv |
Verwysings | 980 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 2000 (24ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Sluit