Kontemporêre kuns
kuns van die huidige tyd wat begin met popkuns en konseptuele kuns / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kontemporêre kuns is kuns wat in die hede geskep word. Kontemporêre kuns behels, en ontwikkel uit postmoderne kuns wat op sigself 'n opvolger van moderne kuns is.[1] In omgangstaal is "modern" en "kontemporêr" sinonieme, wat tot 'n samesmelting van die terme "moderne kuns" en "kontemporêre kuns" deur oningeligtes lei.
Meer inligting Subklas van, Beïnvloed deur ...
Subklas van | kunswerk, contemporary culture |
---|---|
Beïnvloed deur | conceptual art, pop art |
Sluit