Lazarus Chakwera
Malawi godsdienstige figuur en politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lazarus McCarthy Chakwera (gebore 5 April 1955) is 'n Malawiese teoloog en politikus wat sedert Junie 2020 as president van Malawi dien.[1] Benewens die Presidensie dien hy ook as Minister van Verdediging volgens Malawiese grondwet. Hy is sedert 2013 leier van die Malawi Congress Party,[2] en was voorheen leier van die opposisie in die Nasionale Vergadering na hoogs omstrede verkiesings wat op 21 Mei 2019 gehou is en wat deur die konstitusionele hof omvergewerp is.[3] Hy is op 17 Augustus[4] as voorsitter van die SAOG aangestel by die SAOG 41ste jaarlikse beraad wat op 9 Augustus tot 19 Augustus in Lilongwe, Malawi, gehou is. Hy was President van die Malawi Assemblies of God van 1989 tot 14 Mei 2013.
Kitsfeite 6de President van Malawi, Visepresident(e) ...
Lazarus Chakwera | |
Chakwera lewer sy inhuldigingstoespraak | |
6de President van Malawi | |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 Junie 2020 | |
Visepresident(e) | Saulos Chilima |
Voorafgegaan deur | Peter Mutharika |
Minister van Verdediging | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 June 2020 | |
Vise | Jean Muonaowauza Sende |
Voorafgegaan deur | Peter Mutharika |
Leier van die Opposisie | |
Ampstermyn Mei 2014 – Februarie 2019 | |
Voorafgegaan deur | John Tembo |
Opgevolg deur | Lobin Lowe |
Lid van die Parlement | |
Ampstermyn Mei 2014 – Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 April 1955 (1955-04-05) (69 jaar oud) Lilongwe, Federasie van Rhodesië en Njassaland (tans Malawi) |
Politieke party | Malawi Congress Party |
Eggenoot/-note | Monica Chakwera (getroud in 1977) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit van Malawi Universiteit van die Noorde Universiteit van Suid-Afrika Trinity International University |
Sluit