Makazole Mapimpi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Makazole Mapimpi (gebore 26 Julie 1990 in Mdantsane, Suid-Afrika) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans op vleuel speel vir die Sharks in Superrugby en die Sharks XV in die plaaslike Rugby-uitdaagreeks.[1]
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
| |||||
Geboortedatum | 26 Julie 1990 (1990-07-26) (33 jaar oud) | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Mdantsane, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,87 m | ||||
Massa | 90 kg | ||||
Skool | Jim Mvabasa SS School, King William’s Town | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel / Senter | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2009 | Grens Bulldogs | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2020–2021 | →NTT Red Hurricanes | 6 | (20) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2016 2017–2018 2018 |
Grens Bulldogs Vrystaat Cheetahs Sharks XV |
54 6 1 |
(149) (35) (0) | ||
korrek soos op 15 Julie 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017 2017–2018 2018– |
Southern Kings Cheetahs Sharks |
14 13 74 |
(55) (50) (105) | ||
korrek soos op 15 Julie 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2018- | Suid-Afrika | 41 | (130) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Sluit