Motal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Motal (Belarussies: Моталь, Russies: Мотоль, Pools: Motol, Jiddisj: מאָטעלע) is 'n dorp in die Iwanawa-distrik van die Brest-oblast, ongeveer 30 kilometer wes van die stad Pinsk langs die Yaselda-rivier in Belarus.
Kitsfeite Motal Моталь / Мотоль, Land ...
Motal Моталь / Мотоль | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 52°08′N 25°36′O | |
Land | Belarus |
Oblast | Brest |
Raion | Iwanawa |
Hoogte | 280,4 m (919,9 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 772 |
Tydsone | UTC+02:00 (OET) |
• Somertyd | UTC+03:00 (OEST) |
Poskode | 225822 |
Skakelkodes | 375 1652 |
Sluit
Israel se eerste president, Chaim Weizmann, is hier gebore.