Omsk-oblast
federale deelgebied van Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Omsk-oblast (Russies: О́мская о́бласть, Omskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik en die hoofstad is Omsk.
Kitsfeite
Omsk-oblast Омская область | ||||
Die ligging van Omsk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Siberiese | |||
Ekonomiese streek | Wes-Siberiese | |||
Stigting | 7 Desember 1934 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Omsk | |||
Leier | Wiktor Nazarof | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 977 665 | |||
Volgorde | 24ste | |||
Digtheid | 14,16/km2 | |||
Stedelik | 71,5% | |||
Plattelands | 28,5% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 139 700 km2 | |||
Volgorde | 82ste | |||
Tydsone | UTC+07:00 | |||
Registrasienommer | 55 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.omskportal.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Sluit
Die oblast het ’n oppervlakte van 139 700 km2 en het volgens die Russiese sensus van 2010 altesaam 1 977 665 inwoners.[1]