Puteaux
From Wikipedia, the free encyclopedia
Puteaux (Franse uitspraak: [pyto]) is 'n commune in die westelike voorstede van Parys, Frankryk. Dit is geleë in die hart van die Hauts-de-Seine Département, 8,7 kilometres (5,4 mi) vanaf die middestad van Parys. Met ingang 2016 beskik dit oor 'n bevolking van 44,941 siele.
Kitsfeite Land, Streek ...
Puteaux | |
---|---|
Commune | |
Rue Voltaire | |
Koördinate: 48°53′06″N 2°14′20″O | |
Land | Frankryk |
Streek | Île-de-France |
Département | Hauts-de-Seine |
Arrondissement | Nanterre |
Kanton | Courbevoie-2 |
Sluit
La Défense, Parys se sakedistrik, waarin van die hoogste geboue in die metropolitaanse gebied voorkom, is versprei oor die noordelike deel van Puteaux en dele van die naburige communes van Courbevoie en Nanterre. Die inwoners van Puteaux word in Frans Putéoliens genoem.