Robert Redford
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles Robert Redford Jr. (geb. 18 Augustus 1936)[1][2] is ’n Amerikaanse akteur en regisseur en die stigter van die Sundance-rolprentfees. Hy het twee Oscars ontvang: in 1981 vir beste regisseur vir Ordinary People en in 2002 een vir sy lewenslange bydrae tot die rolprentbedryf. In 2010 is Franse ridderskap aan hom toegeken in die Legion d'Honneur..
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Robert Redford | |
Robert Redford in 2012 tydens 'n plegtigheid in die Amerikaanse Ambassade te Londen | |
Geboortenaam | Charles Robert Redford Jr. |
---|---|
Geboorte | 18 Augustus 1936 (1936-08-18) (87 jaar oud) Santa Monica, Kalifornië, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, vervaardiger, sakeman, filantroop |
Aktiewe jare | 1959–tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit