Rutuls
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rutuls (of Rutulianers) (Rutulies: Myhabyr) is 'n etniese groep die noordelike Kaukasus-streek in die Europese deel van Rusland. Hulle praat Rutulies, 'n Noordoos-Kaukasiese taal, as moedertaal en Russies en Azerbeidjans as tweede taal. Die Rutuls is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam.
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Rutuls (Rutulianers) | |
---|---|
Totale bevolking: | 48 000[1] |
Belangrike bevolkings in: | Rusland 35 240 (2010)[2]
Azerbeidjan 17 000[1] |
Taal: | Rutulies, Russies, Azerbeidjans |
Geloofsoortuiging: | Hoofsaaklik Soennitiese Islam[1] |
Verwante etniese groepe: |
Sluit
Die meeste Rutuls leef in die Dagestan, gevolg deur Azerbeidjan.