Sachalin-oblast
federale deelgebied van Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sachalin-oblast (Russies: Сахали́нская о́бласть, Sachalinskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Joezjno-Sachalinsk.
Kitsfeite
Sachalin-oblast Сахалинская область | ||||
Die ligging van Sachalin-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Verre-Oosterse | |||
Ekonomiese streek | Verre-Oosterse | |||
Stigting | 2 Januarie 1947 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Joezjno-Sachalinsk | |||
Leier | Oleg Kozjemjako | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 497 973 | |||
Volgorde | 72ste | |||
Digtheid | 5,72/km2 | |||
Stedelik | 79,7% | |||
Plattelands | 20,3% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 87 100 km2 | |||
Volgorde | 37ste | |||
Tydsone | UTC+11:00 | |||
Registrasienommer | 65 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.adm.sakhalin.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Sluit
Die oblast sluit die eiland Sachalin en die Koerile in die Russiese Verre Ooste in. Dit het ’n oppervlakte van 87 100 km2 en volgens die Russiese sensus van 2010[1] het dit 497 973 inwoners. Sachalin is ryk aan natuurlike gas en olie en is die vierde rykste federale gebied in Rusland. Dit grens in die weste aan Chabarofsk-krai, in die noorde aan Kamtsjatka-krai en in die suide aan Hokkaido, Japan.