Saurimo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saurimo (voorheen Henrique de Carvalho) is die hoofstad van die Lunda Sul-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 185 302 in 2010 gehad.[1]
Kitsfeite Saurimo (voorheen Henrique de Carvalho), Land ...
Saurimo (voorheen Henrique de Carvalho) | |
---|---|
Koördinate: 9°39′S 20°24′O | |
Land | Angola |
Provinsie | Lunda Sul |
Hoogte | 1 081 m (3 547 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 80 445 |
Sluit