Senkaku-eilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Senkaku-eilande (尖閣諸島, Senkaku Shotō?) is 'n groep van onbewoonde eilande in die Oos-Chinese See. Hulle word ook genoem die Diaoyudao-eilande (釣魚島)[1] en Diaoyutai-eilande (釣魚台群島).[2]
Kitsfeite Senkaku-eilande Inheemse naam: 尖閣諸島 / 釣魚台群島 / 钓鱼台群岛 / 釣魚台列嶼 / 钓鱼岛及其附属岛屿, Geografie ...
Senkaku-eilande Inheemse naam: 尖閣諸島 / 釣魚台群島 / 钓鱼台群岛 / 釣魚台列嶼 / 钓鱼岛及其附属岛屿 | |
---|---|
Ligging van die Senkaku-eilande | |
Geografie | |
Ligging | Oos-Chinese See |
Koördinate | 25°51′N 124°01′O |
Totale eilande | 8 |
Hoofeilande | Uotsuri Jima / Diaoyu Dao Taisho Jima / Chiwei Yu Kuba Jima / Huangwei Yu Kita Kojima / Bei Xiaodao Minami Kojima / Nan Xiaodao |
Oppervlakte | 7 vk km |
Administrasie | |
Japan | |
Prefektuur | Ishigaki
|
China | |
Provinsie | Toucheng
|
Republiek China | |
Provinsie | Toucheng
|
Sluit
Die groep van eilande en die rotse is oos van die vasteland van China, noordoos van Taiwan, wes van Okinawa en noord van die suidwestelike einde van die Ryukyu-eilande gelêe. Dit is sowat 200 km van Taiwan en sowat 300 km van Okinawa afgelêe.[3]