Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe (IATA: CGK – ICAO: WIII) (Indonesies: Bandar Udara Internasional Soekarno-Hatta) is die internasionale lughawe wat Djakarta en die omliggende gebied bedien. Dit is ongeveer 20 km wes van Sentraal-Jakarta geleë, naby die ligging van Cengkareng in die Banten-provinsie. Die lughawe is sedert 1985 in werking en vervang die ou Kemayoran-lughawe in Noord-Jakarta. Met meer as 57 miljoen passasiers beklee die lughawe die negende plek in die top 10 besigste lughawens ter wêreld volgens passasiersgetalle[3] en het in 2012 met 14% gegroei. Die lughawe is vernoem na die eerste president van die Republiek van Indonesië, Soekarno en die eerste vise-president, Mohammad Hatta.
Kitsfeite Soekarno-Hatta Int. Lughawe Bandar Udara Internasional Soekarno–Hatta, IATA: CGK – ICAO: WIII ...
Soekarno-Hatta Int. Lughawe Bandar Udara Internasional Soekarno–Hatta | |||
---|---|---|---|
IATA: CGK – ICAO: WIII | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | InJourney | ||
Operateur | Angkasa Pura II | ||
Bedien | Groter Djakarta | ||
Ligging | Tangerang, Banten, Indonesië | ||
Geopen | 1 Mei 1985 (1985-05-01) | ||
Spil vir | |||
Tydsone | WIB (UTC+07:00) | ||
Hoogte bo seevlak | 32 vt / 10 m | ||
Koördinate | 6°07′32″S 106°39′21″O | ||
Webtuiste | Amptelike webblad | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
07R/25L | 12 008 | 3 660 | Beton |
07L/25R | 11 811 | 3 600 | Asfalt/beton |
06/24 | 9 843 | 3 000 | Asfalt/beton |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 54 496 625 17%[1] | ||
Lugbewegings | 447 390 | ||
Vrag (ton) | 953 606 [2] | ||
Sluit