Trans-Nieu-Guinese tale
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Trans-Nieu-Guinese tale is ’n uitgebreide familie Papoeastale wat in Nieu-Guinee en naburige eilande gepraat word. Dit is dalk die derde grootste taalfamilie in die wêreld volgens die hoeveelheid tale. Die kern van die familie is vermoedelik vasgestel, maar die grense daarvan en hoeveelheid tale is onbekend. Dit word deur sowat 3 miljoen mense gepraat.[2]
Kitsfeite
Trans-Nieu-Guinese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Nieu-Guinee, Nusa Tenggara (Alor, Pantar, Timor), Molukke |
Genetiese klassifikasie: |
Trans-Nieu-Guinese tale |
Onderafdelings: |
Berau-baai
Sumuri
Wes-Papoea-Hoogland
Asmat-Mombum
Kayagar-Kolopom
Sentraal-Wes-Nieu-Guinee
Oksapmin
Bosavi
Duna-Pogaya
Anim
Abom
Morobe-Oostelike Hoogland
Suidoostelike Papoea
|
Omvang van verskillende voorstelle vir die Trans-Nieu-Guinese tale: Taalfamilies volgens Usher[1] Ander deur Ross voorgestelde families (2005) Ander Papoeas-tale onbevolk |
Sluit