U
21ste letter van die latynse alfabet / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die letter U, u is die 21ste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word U uitgespreek met die woord "Uniform".
Meer inligting Latynse letter U, Latynse alfabet ...
Sluit
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter U. Vir ander betekenisse sien U (dubbelsinnig).