Virat Kohli
Indiëse krieketspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Virat Kohli (gebore 5 November 1988) is 'n Indiese krieketspeler en tans kaptein van die Indiese nasionale krieketspan. Kohli word as een van die beste kolwers in die wêreld en 'n elegante regterhandskolwer beskou.[1]
Kitsfeite Gebore, Lengte ...
Virat Kohli | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Kohli in 2017 | ||||||
Gebore | 5 November 1988 (1988-11-05) (35 jaar oud) Delhi, Indië | |||||
Lengte | 1,75 m | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regshandig | |||||
Rol | Kolwer, Kaptein | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Indië | |||||
Toetsdebuut (no 269) | 20 Junie 2011 v Wes-Indië | |||||
EDI debuut (no 175) | 18 Augustus 2008 v Sri Lanka | |||||
EDI hempno. | 18 | |||||
T20I debuut (no 31) | 12 Junie 2010 v Zimbabwe | |||||
T20I hempno. | 18 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2006–present | Delhi krieketspan | |||||
2008–present | Royal Challengers Bangalore (spanno. 18) | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20 | 1e rang | ||
Wedstryde | 77 | 219 | 62 | 98 | ||
Lopies aangeteken | 6,613 | 10,385 | 2,102 | 7,803 | ||
Kolfgemiddeld | 53.76 | 59.68 | 48.88 | 53.81 | ||
100s/50s | 25/20 | 39/48 | 0/18 | 27/23 | ||
Hoogste telling | 243 | 183 | 90 | 243 | ||
Aflewerings geboul | 163 | 641 | 146 | 631 | ||
Paaltjies | 0 | 4 | 4 | 3 | ||
Boulgemiddeld | – | 166.25 | 49.50 | 110.00 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | 0 | 0 | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | 0 | 0 | ||
Beste boulontleding | – | 1/15 | 1/13 | 2/42 | ||
Vangskote/Stonkings | 63/– | 101/– | 28/– | 94/– | ||
Bron: ESPNcricinfo, 18 Januarie 2019 |
Sluit
Hy was kaptein van die Indiese o/19-span wat die 2008 o/19-krieketwêreldbeker in Maleisië gewen het en het 'n paar maande later sy EDI-debuut vir Indië teen Sri Lanka op die ouderdom van 19 gemaak. Hy het sy Toetsdebuut in 2011 gemaak.