Adelaide (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Adelaide is 'n dorp in die Oos-Kaap en gewese setel van die tans-ontbinde Nxuba Munisipaliteit. Adelaide lê aan die suidelike voet van die Winterberge op die oewer van die Koonaprivier, 22 km oos van Bedford en 37 km wes van Fort Beaufort.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Adelaide | |
---|---|
Koördinate: 32°42′28″S 26°17′44″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Raymond Mhlaba |
Stigting | 1834 |
Oppervlak | |
• Totaal | 40,0 km2 (15,4 vk. myl) |
Hoogte | 600 m (2 000 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 12 191 |
• Digtheid | 305/km2 (790/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 18.8% |
• Swart mense | 76.5% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 72.3% |
• Afrikaans | 22.6% |
• Engels | 3.0% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | 5760 |
Poskode (posbusse) | 5760 |
Skakelkode | 046 |
Sluit